Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Koos Kombuisse "Diary of God"
Koos Kombuisse "Diary of God" [boodskap #3688] So, 18 Januarie 2004 12:54 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Iemand haal uit KK se boek aan waarvolgens KK sou sê dat indien jy god is,
kan jy nie 'n tweede mening kry nie. (Ek reken KK het op daai waarheid
afgekom met sy laaste besoek aan sy huisdokter....)
Nou het ek iets om Slimjanne mee die harnas in te jaag.
Re: Koos Kombuisse "Diary of God" [boodskap #3700 is 'n antwoord op boodskap #3688] So, 18 Januarie 2004 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Iemand haal uit KK se boek aan waarvolgens KK sou sê dat indien jy god is,
> kan jy nie 'n tweede mening kry nie. (Ek reken KK het op daai waarheid
> afgekom met sy laaste besoek aan sy huisdokter....)
> Nou het ek iets om Slimjanne mee die harnas in te jaag.

LOL! Dit sê nogal baie oor jou opinie van huisdokters..:-))
Gaan jy die boek lees?

Lorinda
Re: Koos Kombuisse "Diary of God" [boodskap #3702 is 'n antwoord op boodskap #3700] Ma, 19 Januarie 2004 03:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sou iemand dit vir my stuur sal ek spoedlees ("scan"). Ek dink ek kan nie
meer lees nie - veral nie fiksie nie.
Re: Koos Kombuisse "Diary of God" [boodskap #3706 is 'n antwoord op boodskap #3702] Ma, 19 Januarie 2004 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote in message
news:bufh8q$cqp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sou iemand dit vir my stuur sal ek spoedlees ("scan"). Ek dink ek kan nie
> meer lees nie - veral nie fiksie nie.
>
>

Wil jy nou sê dat Koos Kombuis se Diary of God fiksie is?! :-))
As ek dit in die hande kry en klaar gelees het sal ek dit vir jou stuur.
Iemand bring in Februarie vir my boeke van SA af.

Lorinda
Re: Koos Kombuisse "Diary of God" [boodskap #3717 is 'n antwoord op boodskap #3706] Di, 20 Januarie 2004 03:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - by voorbaat dank, die uwe ....
Waarom sukkel ek om te lees - as kind kon ek 3 storieboeke per dag verslind.
Nou lees ek bloot artikels en goeters op die net - lang stukke teks skrik my
af. Is ek 'n multimedia-junkie? Ek kan ook nie langer as 5 minute in 'n
fliek in kyk nie - hierdie is veral van toepassing op die gewone Amerikaanse
fliek.
Re: Koos Kombuisse "Diary of God" [boodskap #3735 is 'n antwoord op boodskap #3717] Di, 20 Januarie 2004 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...

> Waarom sukkel ek om te lees - as kind kon ek 3 storieboeke per dag verslind.
> Nou lees ek bloot artikels en goeters op die net - lang stukke teks skrik my
> af. Is ek 'n multimedia-junkie? Ek kan ook nie langer as 5 minute in 'n
> fliek in kyk nie - hierdie is veral van toepassing op die gewone Amerikaanse
> fliek.

'n Ruk gelede het ons op hierdie nuusgroep oor Ritalin gesels, die
medisyne wat hulle vir ooraktiewe kinders met 'n gebrek aan
konsentrasie vermoë gee, dalk moet jy dit oorweeg...:-)) Nie dat jy 'n
kind is nie, jy het die probleem blykbaar eers as volwassene ontwikkel
:-)

Lorinda
Re: Koos Kombuisse "Diary of God" [boodskap #3745 is 'n antwoord op boodskap #3735] Wo, 21 Januarie 2004 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda is jy seker van die spelling - moet dit die "Ritteltits" lees nie
... ;-))
Re: Koos Kombuisse "Diary of God" [boodskap #3754 is 'n antwoord op boodskap #3745] Wo, 21 Januarie 2004 16:26 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bulfnr$bd6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda is jy seker van die spelling - moet dit die "Ritteltits" lees nie
> ... ;-))
>

NEE! Dis wat jy alreeds het, nie wat jy moet drink nie :-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Protestantse kerke verenig in Nederland.
Volgende onderwerp: Mel Gibson se Jesus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 05:52:23 MGT 2024